Druk hier om terug te gaan na die nuwe webblad se Blog.

| Tel: 012 653 6740 | Sel: 082 450 7497 |

| Faks: 086 675 0686 | info@troufotos24.co.za |

         


Tuisblad  |  Portfolio  |  Pakkette  Kwotasie  |  50% Afslag Promosie  Kontak Ons  |  Ontwerpersalbums  | Blog  |

|   Avant Garde Wedding Photography   |

 

Jou troue is een van die mees spesiaalste gebeurtenisse in jou lewe en jou herinneringe is jou troufotos...

 

Julle het lank beplan en hard gewerk aan die voorbereiding en uiteindelik is julle troue hier!  Dit is seker een van die besigste dae wat julle ooit sal beleef en voordat julle weet is dit alles verby... 

 

Julle troufotos is daar om julle te herinner aan julle mooiste dag!  Ons doen moeite en maak seker dat al die troues wat ons afneem se spesiale oomblikke vir ewig vasgevang word sodat julle al die mooi oomblikke weer en weer kan herleef!  Ons kan daar wees vanaf julle voorbereiding totdat al die formaliteite afgehandel is by die onthaal!  Julle dag word geheel en al gedek!

 

By Jeandré Hartman Troufotografie bied ons waarde en kwaliteit!  Ons fotos word digitaal verwerk en deur 'n top foto-ontwikkelings-labaratorium gedruk.  Ons troufotos en albums is van uitsonderlike gehalte en jy sal op geen ander plek 'n beter pakket as by ons kry nie!  

 

Daar is wel troufotograwe met soortgelyke pakkette en pryse as ons, maar indien jy die "fynskrif" lees sal jy sien dat dit in 99% van die gevalle onder andere nie gedrukte troufotos, 'n album of die saamstel van die album insluit nie!  Dus is die ou spreekwoord van "vergelyk appels met appels" steeds van krag!

 

Vir 'n bruid moet alles reg wees vanaf die trou uitnodigings tot die troukoek en haar trourok moet haar soos 'n prinses laat lyk en juis daarom maak ons seker dat elke bruid pragtig lyk op haar troufoto's!

 

Ons gaan uit ons pad uit om seker te maak dat julle troufotos vlekloos is.  Ons verwyder merkies op die gesig en indien daar iets is wat steurend is op die foto haal ons dit ook uit!

 

Die troufoto's word ook op DVD vir julle gegee sodat julle na die tyd self ook julle troufoto's kan laat ontwikkel en vergroot.  Ons neem geen eksklusiewe eindomsreg op julle troufoto's nie.

 

Ons neem self die foto's en kontrakteer nie ander fotograwe uit om julle troue af te neem nie.  Ons toerusting word behoorlik onderhou en ons het genoeg van alles om seker te maak dat niks verkeerd gaan op julle troue nie!  Ons daag netjies by troues op en sal nie steurend wees tydens die boodskap of gebed nie. 

 

Dit is baie belangrik dat julle goed oor die weg kom met die troufotograaf waarop julle besluit.  Ons het 'n gemaklike styl en ons sal verseker nie ongeduldig of onvriendelik wees nie!  Dit is hoekom ons julle wil ontmoet voor die tyd sodat julle self kan besluit.

 

Ons besef die verantwoordelikheid wat ons het om julle troufoto's te neem en ons weet julle maak staat op ons!  Dit is ons passie en ons wil seker maak dat julle tevrede sal wees met die eindproduk!

 

Ons lewer 'n eenstop diens vir elke bruidspaar wat by ons bespreek!  Ons kan julle troufotos en trouvideo (trou DVD) behartig!  Julle het dan ook 'n keuse van verskeie albums.  Ons bied Standaard Albums, Storieboek Albums, asook die Avant Garde Ontwerpers Albums aan.

 

Troues is ons spesialiteit en ons neem gemiddeld 65 troues per jaar af!  

 

Maak seker dat jou troue verewig word deur 'n troufotograaf met hoë kwaliteit foto's en gehalte diens!

 

Kontak ons vandag nog om uit te vind of ons beskikbaar is op julle troudatum!  

 

Ons hoop dat julle dag 'n sprokie sal wees!

 

Alles van die beste en sterkte met julle beplanning!

 

Jeandré Hartman

 

 

Tel 012 653 6740

Sel: 082 450 7497

Faks: 086 675 0686

 

 

Epos: info@troufotos24.co.za

Webblad:  www.troufotos24.co.za

 

Kontak ons vir tariewe en beskikbaarheid vir jou troue en troudatum.

 

Ons promosie is nou ook beskikbaar vir die Storieboek Albums asook die Avant Garde Ontwerpers Albums!  

Sien Voorbeelde >>>

 


Besoek gerus ook www.avantgardephotography.co.za

 

 


Troufotos - Trou Fotos - Troufotos - Trou Fotos - Troufotos - Trou Fotos

Trou - Troues - Troue - Trou - Troues - Troue - Trou - Troues - Troue

 

- Lees meer oor ons 25% af Promosie -

- Kontak ons -

 

Troufotos - Trou Fotos - Troufotos - Trou Fotos - Troufotos - Trou Fotos

Trou - Troues - Troue - Trou - Troues - Troue - Trou - Troues - Troue

 

www.troufotos24.co.za

 

Besoek ons Blog!

Laaste opdatering:

15 September 2010

Druk hier >>>

 


Kyk ook na ons nuut bygevoegde

Digitale Pakket

Druk hier

 


 

 


 

 

 

 

 

Avant Garde Wedding Photo
Avant Garde - The Ultimate in
Modern Wedding Photography.
www.avantgardephotography.co.za
Avant Garde Wedding Photo
Avant Garde - The Ultimate in
Modern Wedding Photography.
www.avantgardephotography.co.za
Troufoto's+Sprokies Album
Pragfoto's + Avant Garde ontwerpers-
album! 25% af 2010/2011 promosie.
www.troufotos24.co.za

Kopiereg © Hartman Fotografie & www.troufotos24.co.za Alle regte voorbehou.


Google
www www.troufotos24.co.za

 

www.troufotos24.co.za  |  www.jeandre.co.za  |  www.babafotos.co.za  |  www.babyphotography.co.za  |

www.avantgardephotography.co.za  |  www.imagephoto.co.za  |